Die Speel en Spel Speeletjie is vir almal wat Afrikaans graag wil leer spel / The Speel en Spel computer game is for everyone that wants to learn how to spel in Afrikaans.
Maak seker dat jy die Flash speler geinstalleer het en dat dit werk voordat jy aangaan / Make sure you have the Flash Emulator installed before continueing
Om aan lyn te speel volg net die Menu skakels van die speeletjie om te begin. / To play online simply use the Menu links to the game.
Daar is 6 skakels op die prentjie hieronder, een vir abc, aa, spel, kleure, voorwerpe en tel. Jy kan dit in enige orde doen. / There are 6 links on the picture below, one for abc, aa, spelling, colours, shapes and counting. You can do them in any order.
